您好,欢迎访问PDF电子书资源免费下载网

上传文档

当前位置:首页 > PDF图书 > 畅销书 > 小蜜蜂全站 > WalsmetMatilda

WalsmetMatilda

二扫码支付 微信
二扫码支付 支付宝

还剩... 页未读,继续阅读

免费阅读已结束,点击付费阅读剩下 ...

¥ 0 元,已有0人购买

免费阅读

阅读已结束,您可以下载文档离线阅读

¥ 1 元,已有0人下载

付费下载
文档简介:

Wals met Mathilda Dan Sleigh Tafelberg Die skrywer bedank graag vir Riana Barnard, Michiel Botha, Madaleine du Plessis, Natie Greeff, Niel Hendriksz, Linda Rode, Helena Scheffler, Jean Sleigh, Francois Smith, Chris van der Merwe en Wium van Zyl. In memoriam Dewetia Hendriksz 2.5.1942 – 4.9.2006 1 Kaapstad, 2009 Waar die vaalgroen deining donker word, kniel die Niksnut op haar plank. Haar gesig is teen die suidewind gelig, sy kyk vér oor die flikkerende vroemôresee en roei sterk met albei arms dieper in teen die stoot van wind en gety. Dit is waarop hy gewag het. Hy is altyd bly as hy op sy balkon uitkom en haar sien. Sy is die eerste lig na donker, sy laat hom ópkyk en nie, soos hy geneig is, na die blou buitelyn van die man wat hom op die plaveisel doodgeval het nie. Die blou man trek gedurig sy gedagtes ondertoe. Snags om drie-uur, halfvier skrik hy wakker, oortuig dat hy lewend begrawe is, en dit is ’n werklike skrik, ’n doodsvrees, soms word hy wakker met ’n skreeu of uitroep waarvan hy die naklanke hoor. Tot sy hart en asemhaling bedaar, lê hy met sy oë toe teen die donker en onthou sy ervarings, die skokke, een na d......

资料大王PDF
资料大王PDF
  • 86086

    文档
  • 149.076

    金币
Ta的主页 发私信

86086篇文档

相关搜索

WalsmetMatilda

评论

发表评论
< /0 > 付费下载 ¥ 1 元

Powered by 阿里PDF-免费文档电子书下载

Copyright © PDF电子书资源免费下载网 All Rights Reserved. 皖ICP备2021018472号-4
×
保存成功